Draaiboeke vir rolprente en TV-programme, deur Bibi Slippers.
TV
- 2021: Aktueel – Spreekkamer, met Suzaan Steyn. (kykNET)

- 2020 – 2021: Aktueel – KN Pandemie, met Suzaan Steyn. (kykNET)

- 2019 – 2021: Dokumentêr – Keerpunt. (Via)

- 2018 – 2021: Nuus-satire – Die Ware Naarheid met Schalk Bezuidenhout. (kykNET)

- 2018 – 2019: Leefstyl – Bibi se boekrak. (kykNET)

- 2019: Narratief – Hotel S4. (kykNET)

- 2018 – 2019: Dokumentêr – Oppikassie S2. (kykNET)

- 2016 – 2017: Leefstyl – In die bed met Bibi. (Via)

- 2014 – 2018: Aktueel: Flits. (kykNET)

- 2014 – 2015: Aktueel: Insig, Winslyn, Prontuit, Flits & Vrydagnaglaat. (kykNET)
ROLPRENTE

- 2024: Vollengte Rolprent – Matilda en Matthys.
- 2023: Vollengte Rolprent: Trek in jou maag. TV-fliek vir kykNET. Medeskrywer, met Corné Koegelenberg.

- 2022: Vollengte Rolprent – Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak.
Verwerking van Annie Klopper se gelyknamige roman.
Medeskrywer, met Elanie Rupping.

- 2021: Kortfilm – Die Horries.
Kyk die hier op Showmax.
Benoem vir beste kortfilm-draaiboek by Silwerskermfees in 2022.



