ek lees tans

Ek skryf op Substack oor die boeke wat ek tans lees. Gaan kyk hier, en teken in op die nuusbrief om gereeld te hoor wat ek aanbeveel.

Vir ‘n volledige lys van die boeke wat ek die afgelope paar jare gelees het, kyk gerus hier.

Van my gunstelinge

skrywers

‘n lys van die skrywers waarna ek weer en weer terugkeer.