1983 – 40 Gedigte
Oktober 2023

40 Gedigte om 40 jaar te vier. Laai die PDF hier af, en as jy dit geniet, stuur ‘n vriend om dieselfde te doen.
25 Liefdesgedigte – Februarie 2023

In Februarie 2023 het ek probeer om elke dag ‘n liefdesgedig te skryf. Ek het die resultate in ‘n e-boek versamel. Klik hier onder om die PDF af te laai.