Bibi is die skrywer en regisseur van Matilda en Matthys, ‘n romantiese komedie wat vir Showmax vervaardig is deur The Film Factory. Die titelrolle word vertolk deur Emma van Heyn en Adrian Steyn.
Digter . Draaiboekskrywer . || Poet . Screenwriter .