Category: musiek
-
Musiek in Soekenjin
Terwyl ek Soekenjin geskryf het, het ek, soos Antjie Krog oor digters sê, probeer asem haal deur my oor. Hier is van die musiek waarna ek diep geluister het, en wat op een of ander manier in die boek neerslag gevind het.