Bibi as regisseur.

Film
Bibi is die regisseur van Die Horries, ‘n Silwerskermfees-kortfilm wat op Showmax te sien is.
In 2023 maak sy haar debuut as regisseur van Matilda en Matthys, ‘n romantiese komedie wat in 2024 op Showmax verskyn.
TV
Bibi werk al sedert 2014 in die TV-bedryf in Johannesburg, en was inhoudsregisseur van verskeie regstreekse aktualiteitsprogramme.
Sy was ook die regisseur van talle insetsels wat vir hierdie programme vervaardig is.
