2023

Soekenjin

Soekenjin is Bibi se tweede digbundel. Lees hier meer oor die bundel.

2016

Fotostaatmasjien

Fotostaatsmasjien, Bibi Slippers se debuut, is met vier pryse bekroon. Vind meer uit oor die boek.

2017

Nuwe Stemme 6

Bibi het saam met Charl-Pierre Naudé gewerk om die digters te kies wat in Nuwe Stemme 6 verskyn. Lees ‘n resensie hier.

2012

Nuwe stories 1

Lees meer oor dié bundel kortverhale deur jong skrywers. (Shh, ek was toe nog jonk, okay!)

As bydraer

2010

Nuwe Stemme 4

Bibi se eerste gedigte het in Nuwe Stemme 4 verskyn. Lees ‘n resensie hier.