Category: soekenjin
-
Soek verder
Nuuskierig oor enige van die dinge wat jy in Soekenjin raakgelees het? Hier’s ‘n klomp plekke waar jy kan begin om jou nuuskierigheid te volg. Ek hoop jy kom op interessante plekke uit! MENSE OM TE KYK OM TE LUISTER TECH + SOCIALS PIENK SOEK (OP DIE INTERNET) BOEKE FLIEKS RANDOM STUFF ONBEKENDE WOORDE, SLANG…
-
Musiek in Soekenjin
Terwyl ek Soekenjin geskryf het, het ek, soos Antjie Krog oor digters sê, probeer asem haal deur my oor. Hier is van die musiek waarna ek diep geluister het, en wat op een of ander manier in die boek neerslag gevind het.