Nuuskierig oor enige van die dinge wat jy in Soekenjin raakgelees het? Hier’s ‘n klomp plekke waar jy kan begin om jou nuuskierigheid te volg. Ek hoop jy kom op interessante plekke uit!

MENSE
- Tori Amos, die spirit animal van Soekenjin
- Daniels, die skrywer-regisseursspan wat Everything, Everywhere All At Once gemaak het
- Hanif Abdurraqib, digter en musiekjoernalis (en groot fan van Carly Rae Jepsen)
- Paul Simon

- Wisława Szymborska, digter en mensch. Lees van haar werk hier.
- Anna-Mart van der Merwe.
- Hans Christian Andersen
- Twiggy
- Mimi Coertse
- Immanuel Kant

OM TE KYK
- Google Year in Search – 2018
- Flaminke in die Groot Skeurvallei
- Skildery: The Anatomy Lesson of Dr. Nicolaes Tulp
- Skildery: The great wave off Kanagawa

- Skildery: La Dama col liocorno
OM TE LUISTER
- Daar’s ‘n hele lys van die musiek in Soekenjin hier.
- Coffee and Flowers – oor The National se album Boxer
- Museum of Endangered Sounds – ‘n webwerf wat nostalgiese klanke bewaar
TECH + SOCIALS
- Als wat jy moet weet oor web crawlers
- Als wat jy moet weet oor vintage dial-up modems (iykyk)
- Weird Twitter – @dril
- Waking Up
- Speel die No Internet Dinosaur Game
- Random trivia oor die wave emoji
PIENK
- Wikipedia se lys van skakerings van pienk
- Refinery29 oor Barbiecore
- Millennial Pink
- Pink Noise
SOEK (OP DIE INTERNET)
- Geskiedenis van soekenjins
- Hoe soekenjins werk
- Hoe het soekenjins ons breine verander?
- Soekenjins en indekse
BOEKE
- The Search – John Battelle, ‘n boek oor die geskiedenis van soek op die internet, en veral google.
- Because Internet – Gretchen McCulloch, ‘n boek oor die impak van die internet op ons taalgebruik

- The Overstory – Richard Powers, een van die beste boeke ooit.
- Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte – Fanie Olivier
- Die sterre sê Tsau
FLIEKS
- Everything, Everywhere, All At Once – Daniels
- Inside – Bo Burnham
- Armageddon – Michael Bay (Space Dementia!)
- Punch Drunk Love – Paul Thomas Anderson
- I Capture the Castle – Tim Fywell (Dis natuurlik ‘n boek ook, een van my gunstelinge)

RANDOM STUFF
- Die literêre vorm cento
- Moedswillige ape in Bali
- Die diepste grot op aarde
- Eendagsvlieë
- Koi-Yamagata treinstasie

- Sequins.
- Strandbeeste
- Alles wat jy nog ooit wou weet oor die asterisk
- Cornflakes.
- Pink Lady Appels
ONBEKENDE WOORDE, SLANG EN VREEMDE TERME
- Die oorsprong van die term zoom dick – Dankie, Covid
- Copypasta, minder carbs as regte pasta
- Wat op aarde is ‘n Wife Guy?
- Almal is ‘n milkshake duck.
- Snowclones
Iets anders in Soekenjin wat jou brein breek? Stuur gerus ‘n e-pos en laat weet my wat jou tickle.
Elizabeth Gilbert
For me, a lifetime devoted to creativity is nothing but a scavenger hunt — where each successive clue is another tiny little hit of curiosity. Pick each one up, unfold it, see where it leads you next.