Matilda & Matthys

Bibi is die skrywer en regisseur van die romantiese komedie Matilda en Matthys, wat vir Showmax vervaardig is deur The Film Factory. Met Emma van Heyn en Adrian Steyn in die titelrolle.

bibi slippers

Draaiboeke

Ek skryf draaiboeke vir rolprente en televisie.

Regie

In 2021 was ek regisseur van my eerste kortfilm, en in 2023 het ek my eerste vollengte fliek gemaak. Ek het ook al as regisseur en inhoudsregisseur op verskeie TV-programme gewerk.

bibi slippers
bibi slippers die ware naarheid

Op skerm

So nou en dan verskyn ek ook op klein, groot, en rekenaarskerms.