LEES

Gedigte, boek-aanbevelings, lukrake gedagtes en refleksies oor skryf.

Wat wil jy lees?

Dis wat ek lees:

Latest posts

  • baie: ‘n indeks

    ek weet ek is baie. hoeveel? baie. baie meer. dalk die meeste. soos in heel veel. ’n groot aantal. baie mense. baie dinge. in hoë mate. nog baie om te doen. sommer baie. só baie. taamlik baie. ek het dit al baie gesê: ek is baie. ’n groot hoeveelheid. baie dink dit: baie nodig. besonder…

    Continue reading


  • The Search for Everything

    “Everything feels like nothing … especially when you’re nearing 40 and humbled by heartbreak.” – Apple Music-beskrywing van John Mayer se album The Search for Everything en dan begin die soektog na die ander alles en dit klink só, nie soos ’n Rolex of ’n Rolling Stone nie, maar wel soos berou en soos jou…

    Continue reading


Hierdie skiewie in die skriptorium weet van dig!

Joan Hambidge